fbs

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 – Eksamen Kwartaal 4

R40.00

Hierdie Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie-eksamen vir Kwartaal 4 is ’n omvattende 50-punt-assessering wat leerders se kennis en begrip van belangrike kwartaaltemas toets.

Description

Die eksamen dek onder andere:

Energie en verandering
Klank en klankgolwe
Inheemse Suid-Afrikaanse musiekinstrumente
Energiekettings en energie-oordrag
Die Aarde en sy beweging
Die Sonnestelsel en planete
Fases van die Maan en maankraters
Ruimtenavorsing en vuurpyle

Die vraestel bevat meervoudigekeusevrae, pas-die-kolomme, kortvrae, energiekettings, waar-of-onwaar-vrae, invulvrae en ’n gevallestudie/toepassingsvraag.

’n Volledige memorandum is ingesluit om nasien maklik en doeltreffend te maak.

50 punte | Graad 4 | Kwartaal 4 | Eksamen

deur: Helpendehulpbronne

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]