Description
Hierdie produk sluit die volgende in, in PDF formaat:
- IHoofstuk 7: Emosies
- Hoofstuk 8: Werk in ‘n groep
- Hoofstuk 9: Afknouery
- Hoofstuk 10: Kinderregte en -verantwoordelikhede
- Hoofstuk 11: Gewysigde invalspeletjies
- Hoofstuk 12: Dans, drama en musiek
- Hoofstuk: Waardeer en skep visuele kuns
Hierdie opsommings is gebasseer op die Platinum reeks.
Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos. Elke afdeling het sy eie breinkaart. Aktiwiteite met antwoorde word gegee. Werkkaarte met memorandums is ingesluit.
Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Opsommings is bedoel vir individuele gebruik en mag nie sonder ons toestemming gekopieër en versprei word nie. Ons maak wel spesiale pakkette beskikbaar vir klas- of graad-gebruik.
Reviews
There are no reviews yet.