fbs

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Oxford)

R105.00

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Geografie – Plekke waar mense woon

  • Eenheid 1:  Mense en plekke.
  • Eenheid 2:  Bakens en hoe om ‘n roete te verduidelik.
  • Eeinheid 3:  Mense en hul behoeftes.

Geskiedenis – Plaaslike geskiedenis

  • Eenheid 1:  Vind uit wat vandag in ‘n plaaslike gebied gebeur.
  • Eenheid 2:  Vind uit oor die geskiedenis van ‘n plaaslike gebied.
  • Eenheid 3:  Geskiedenisprojek:  Plaaslike geskiedenis.

Die pakket bestaan uit:

  • Oorsig vir die kwartaal met sleutelbegrippe en nuwe woorde.
  • Breinkaart per eenheid.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Aktiwiteite met antwoorde.

 

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 4

Language

Afrikaans

Subject

Social Sciences

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]