Graad 7 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Kwartaal 2 (Oxford)

R110.00

Opsommings, Aktiwiteite en Werkkaarte vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

  • Eenheid 1:  Rekeningkundige begrippe.
  • Eenheid 2:  Inkomste en uitgawes.
  • Eenheid 3:  Begrotings.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal wat hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening insluit
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings wat puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s opgestel is
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Termes en voorwaardes

Graad 7 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Opsommings (Oxford) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.

(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).

Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 7

Language

Afrikaans

Subject

Economical and Management Sciences

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.