Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Kwartaal 2 (Kollig Op Handboek)

R110.00

Opsommings, Aktiwiteite en Werkkaarte vir Natuurwetenskappe Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Kollig op” Handboek in Afrikaans.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Kollig op” Handboek in Afrikaans.

Onderwerp 6: Eienskappe van materiale
Onderwerp 7: Skeiding van mengsels
Onderwerp 8: Sure, basisse en neutrale stowwe
Onderwerp 9: Inleiding tot die Periodieke Tabel van elemente

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Termes en voorwaardes

Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings (Kollig Op) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Verdien kommissie met SummariesSA!

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 7

Language

Afrikaans

Subject

Natural Sciences & Technology

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.