Description
Hierdie produk bevat slegs opsommings vir Lewensvaardigheid Graad 6, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
- Leergebied: Liggaamlike Opvoeding
- Week 1: Aërobiese oefeninge
- Week 2: Ritmiese patrone – Galop
- Week 3: Ritmiese patrone – Eenbeentjie
- Week 4: Marsjeer, glypas, galop en hop
- Week 5: Assessering – marsjeer, glypas, galop en hop
- Week 6: Touspring en lugspronge
- Week 7: Tweepas, polka en die glypas
- Week 8: Ritmiese patrone van beweging
- Week 9: Assessering – ritmiese patrone van beweging
- Week 10: Aërobiese oefeninge en beweging met musiek
- Leergebied: Persoonlike en maatskaplike welstand
- Week 1: Versorging van diere
- Week 2: Beskerming van diere
- Week 3: Omgee vir mense
- Week 4: My siening deel
- Week 5: Nasiebou
- Week 6: Suid-Afrika se nasionale simbole
- Week 7: Simbole van ons nasionale erfenis
- Week 8: Stereotipering van geslagte
- Week 9: Seksisme en mishandeling
- Week 10: Wat kan ek onthou?
- Leergebied: Uitvoerende kunste
- Week 1: Konflik
- Week 2: Opwarming van die liggaam (dans)
- Week 3: Konflik in dans (dans)
- Week 4: Konflik in musiek (musiek)
- Week 5: Ritmepatrone (musiek)
- Week 6: Musikale skryfwyse (notering)(musiek)
- Week 7: Kulturele liedere (musiek)
- Week 8: Liedere in beurtsang (kanon)(musiek)
- Week 9: Elemente van Afrika-musiek (musiek)
- Week 10: Waardering van ‘n musiekuitvoering
- Leergebied: Beeldende Kunste
- Week 2: Visuele geletterdheid
- Week 4: Skets die buitelyne van ‘n skoen
- Week 6: Beklemtoning by die skets
- Week 8: Kleimodelle
- Week 10: Voeg detail by die kleimodelle
Termes en voorwaardes
Graad 6 Lewensvaardigheid Opsommings Via Afrika Kwartaal 3 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die Graad 6 Lewensvaardigheid Opsommings Via Afrika Kwartaal 3 “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.







Reviews
There are no reviews yet