Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir EBW Graad 7, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.
- Onderwerp 1: Die entrepreneur.
- Onderwerp 2: Begin ‘n sakeonderneming.
- Onderwerp 3: Entrepreneuersdag.
- Onderwerp 4: Ongelykheid en armoede.
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig vir die kwartaal wat die opsommings en sleutelwoorde bevat.
- Breinkaart van elke eenheid se werk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
- Aktiwiteite met antwoorde.
- Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.













Reviews
There are no reviews yet