Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Oxford Suksesvol” Handboek.
- Eenheid 1: Energie vir lewe.
- Eenheid 2: Energie van die Son.
- Eenheid 3: Energie.
- Eenheid 4: Inset en uitset van energie.
- Eenheid 5: Beweging en musiekinstrumente.
- Eenheid 6: Vibrasies en klank.
- Eenheid 7: Maak van geluide.
- Eenheid 8: Geraasbesoedeling.
Wat is deel van die pakket?
- Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
- Elke eenheid het sy eie breinkaart.
- Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
- Werkkaarte met memorandums is ingesluit.
Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.












Reviews
There are no reviews yet