Description
Gr.4 Geografie Kwartaal 3 opsomming met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)
Sluit in:
- 32 bl Powerpoint skyfievertoning
- 10 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
ONDERWERPE: VOEDSEL EN BOERDERY IN SUID-AFRIKA
3.1 Mense en kos 3.2 Maniere van Boer 3.3 Saaiboerdery
3.4 Veeboerdery
3.5 Ligging van vernaamste saai en veeboerdery-gebiede in Suid-Afrika
3.6 Onverwerkte en Verwerkte Kos
3.7 Van plaas na fabriek na winkel tot by die huis: Koringlande tot brood tot toebroodjie
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.






Reviews
There are no reviews yet