Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
- Eenheid 1: Plekke waar mense woon
- Eenheid 2: Tipes geboue en hul gebruike
- Eenheid 3: Paaie en voetpaaie
- Eenheid 4: Landmerke en verduidelik die pad
- Eenheid 5: Mense se behoeftes
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Hoe om meer te wete te kom van die hede in ‘n plaaslike gebied
- Eenheid 2: Hoe om meer te wete te kom oor ‘n plaaslike gebied se geskiedenis
Pakket sluit die volgende in:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.













Reviews
There are no reviews yet