Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 1 se werk vir NWT Graad 6, en is gebaseer op die “Oxford” reeks – Aktiwiteite en Werkkaarte .
- Eenheid 1: Plante en voedsel.
- Eenheid 2: Plante en lug.
- Eenheid 3: Voedselgroepe.
- Eenheid 4: Gebalanseerde diëte.
- Eenheid 5: Noodsaaklikheid vir die verwerking van voedsel.
- Eenheid 6: Metodes vir die verwerking van voedsel.
- Eenheid 7: Verskillende ekostelsels.
- Eenheid 8: Lewende en nie-lewende dinge in ekostelsels.
- Eeinheid 9: Voedselwebbe.
Aktiwiteite met antwoorde word gegee. Werkkaarte met memorandums is ingesluit.
Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.






Reviews
There are no reviews yet