Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 2 se werk vir NWT Graad 5, en is gebaseer op die “Oxford” reeks.
- Eenheid 1: Eienskappe van metale.
- Eenheid 2: Eienskappe van nie-metale.
- Eenheid 3: Ander eienskappe van metale.
- Eenheid 4: Gebruike van metale.
- Eenheid 5: Kombinasie van materiale.
- Eenheid 6: Eienskappe en gebruike.
- Eenheid 7: Tradisionele verwerking.
Wat is deel van die pakket?
- Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
- Elke eenheid het sy eie breinkaart.
- Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
- Werkkaarte met memorandums is ingesluit.
Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.










Reviews
There are no reviews yet