fbs

Tegnologie Graad 7 Kwartaal 2 Toets/Eksamen en memo

R35.00

Hierdie hoë kwaliteit Tegnologie toets is spesiaal ontwerp vir Graad 7 leerders en is gebaseer op die CAPS kurrikulum. Die vraestel is ideaal vir formele assessering, hersiening of eksamenvoorbereiding.

Description

Die toets fokus op belangrike kwartaal 2 temas soos:

  • Die ontwerp-proses

  • Vryhand en 2D sketse (met rooster)

  • 3D isometriese tekeninge

  • Tegniese tekeninge en lynsoorte

  • Strukture en triangulasie

  • Meganiese stelsels en veiligheid

Wat hierdie produk uniek maak:

  • Oorspronklike vrae

  • Duidelike, maklik-merk memo ingesluit

  • Professionele uitleg met roosters vir sketse

  • Ideaal vir klaskamer of tuisonderrig

Produk sluit in:

  • Volledige toets (60 punte)

  • Duidelike memorandum

  • Skets-roosters vir Vraag 2 en 3

  • Visuele hulpmiddels (brug en 3D prente)

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]