Graad 7 Lewens Oriëntering Kwartaal 2 (LO) (Kollig Op)

R120.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Lewens Oriëntering:

Module 5:  Menseregte en regverdige spel in ‘n verskeidenheid atletiek- en ander sportaktiwiteite

  • Eenheid 1:  Menseregte soos beskryf in die Suid-Afrikaanse Grondwet (Bl 62-65)
  • Eenheid 2:  Regverdige spel in ‘n verskeidenheid atletiek- en ander sportaktiwiteite (Bl 68-69)

Module 6: Hantering van mishandeling in verskillende kontekste

  • Eenheid 1: Hantering van mishandeling end ie identifisering van bedereigende en gevaarlike situasies (Bl 74-77)
  • Eenheid 2:  Invloed van mishandeling en die belangrikheid van kommunikasie (Bl 80-83)
  • Eenheid 3: Hoe om jouself te beskerm en plekke van beskerming (Bl 86-89)

Module 7:  Loopbaanvelde

  • Eenheid 1:  Loopbaanvelde:  Eienskappe en skoolvakke wat met elke loopbaanveld verband hou (Bl 94-97)
  • Eenheid 2:  Werkomgewing, aktiwiteite, geleenthede en uitdagings in elke loopbaanveld (Bl 100-103)
  • Eenheid 3:  Skoolvlak, duur van studie, dienste en bronne vir loopbaanvelde (BL 106-109)

Liggaamlike opvoeding:

Module 5:  Liggaamopvoeding

  • Eenheid 1:  Speel speletjies veilig.(Bl 66-67)
  • Eenheid 2:  Vaardighede wat by invalspeletjies gebruik word:  Hardloop (Bl 70-71)

Module 6:  Liggaamsopvoeding

  • Eenheid 1:  Raakrugby (Bl 78-79)
  • Eenheid 2:  Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word:  ontwyking, vlug en jaag (Bl 84-85)
  • Eenheid 3:  Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word:  Verdediging (Bl 90-91).

Module 7:  Liggamsopvoeding

  • Eenheid 1: Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word:  Dribbel (Bl 98-99)
  • Eenheid 2:  Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word:  Balans, krag en koordinasie (Bl 104-105)
  • Eenheid 3: ‘n Inheemse speletjie:  Dibeke (Bl 110-111)

Description

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
  • Breinkaart van elke eenheid se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 7

Language

Afrikaans

Subject

Life Orientation

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy