Description
- Historiese watervoertuie – Jonk, Dau, rietbote, vlotte en karavelle
- Jagter-versamelaars
- Leuses en historiese begrippe
- Tikmasjiene en die QWERTY-sleutelbord
- Onderdele en werking van meganiese tikmasjiene
- Die geskiedenis van telekommunikasie
- Die telegraaf en telefoon
- Die posstelsel in die verlede en vandag
- Moderne elektroniese kommunikasie
Die vraestel bevat pas-die-kolomme, identifikasievrae, definisies, kortvrae en ’n gestruktureerde paragraafvraag.
’n Volledige memorandum/nasienriglyn is ingesluit vir maklike en akkurate nasien.
25 punte | Kwartaal 4 | Graad 4
deur: helpendehulpbronne





Reviews
There are no reviews yet