Description
TEMAS WAT GEDEK WORD:
- Eienskappe van materie
- Fases van materie
- Skeiding van mengsels
- Deeltjie-model
- Temperatuur en kookpunt
- pH-skaal en sure/basisse
WAT HIERDIE PRODUK UNIEK MAAK:
- ✔ 100% oorspronklik (nie gekopieer nie)
- ✔ Antwoorde mooi gemeng (geen voorspelbare patrone)
- ✔ Duidelike, maklik-merk memorandum
- ✔ Verskeie vraagtipes (meervoudige keuse, pas kolomme, kort vrae, toepassing)
- ✔ CAPS vriendelik
WAT IS INGESLUIT:
- Graad 7 Natuurwetenskap eksamen (60 punte)
- Volledige memorandum
- Netjiese uitleg gereed vir gebruik
IDEALE GEBRUIK:
- Formele assessering
- Hersiening voor eksamen
- Tuisonderrig
- Ekstra oefening
BELANGRIK:
Hierdie produk behoort aan Helpendehulpbronne en mag nie gekopieer, versprei of herverkoop word nie.





Reviews
There are no reviews yet