fbs

Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geskiedenis) September Vraestel en Memo – 2025

R44.00

Totaal 60 punte.

Die Transatlantiese Slawehandel | Die Industriële Revolusie in Europa en die impak daarvan op Afrika | Kolonisasie van Afrika in die 19de eeu | Die Berlynse Konferensie (1884–1885) | Gevallestudie: Die Ashanti-koninkryk en koloniale weerstand

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Description

Graad 8 SW Geskiedenis Kwartaal 2 (September) 2025 Vraestel en Memo

Totaal:  60 punte.

Inhoud:

  • Die Transatlantiese Slawehandel
    • Oorsprong en redes vir die slawehandel
    • Hoe die slawehandel gefunksioneer het (hawens, vervoer, driehoekhandel)
    • Sosiale, ekonomiese en demografiese gevolge vir Afrika
    • Redes waarom dit as ’n misdaad teen die mensdom gesien word
  • Die Industriële Revolusie in Europa en die impak daarvan op Afrika
    • Europese behoefte aan grondstowwe en nuwe markte
    • Hoe dit gelei het tot koloniale uitbreiding
  • Kolonisasie van Afrika in die 19de eeu
    • Redes vir kolonisasie
    • Voorbeelde van koloniale magsuitbreiding (bv. Brittanje in Wes-Afrika, Ashanti-koninkryk)
    • Gevolge vir inheemse state en ekonomieë
  • Die Berlynse Konferensie (1884–1885)
    • Redes waarom dit belê is
    • Die rol van Europese moondhede
    • Gevolge vir Afrika en sy mense (verdeling van die kontinent, verlies van soewereiniteit, grense sonder inheemse inspraak)
    • Kritiese evaluasie: negatiewe en/of positiewe uitkomste
  • Gevallestudie: Die Ashanti-koninkryk en koloniale weerstand
    • Vroeë handel tussen die Ashanti en Europeërs
    • Oorloë teen die Britte (1824–1900)
    • Gevolge van kolonisasie vir die Ashanti

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

DAN SMI

Termes en voorwaardes

Graad 8 SW September vraestel en memo  PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]