fbs

Graad 7 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 3 (Via Afrika Handboek) – Opsommings Alleen

R66.00

Slegs Opsommings vir Lewensoriëntering Graad 7, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.

  • Weke 1-4:  Gesondheids-, sosiale en omgewings verantwoordelikheid | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1 – 3:  Middelmisbruik | Veiligheidskwessies in verband met bewegingsaktiwiteite | Voer ‘n reeks fisiese aktiwiteite uit, rotasie, balans, elevasie en ritmiese bewegings ingesluit 
  • Weke 5-7:  Gesondheids-, sosiale en omgewings verantwoordelikheid | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1 – 3:  Omgewingsgesondheid | Voer ‘n reeks fisiese bewegings uit, insluitend rotasie, balans, oplig en ritmiese beweging | Deelname aan en bewegings uitvoering van ‘n reeks fisiese aktiwiteite, rotasie, balans, elevasie en ritmiese bewegings ingesluit
  • Weke 8-10:  Wêreld van werk | Liggaamsopvoeding – Eenheid 1 – 3:  Nabootsing van beroepsverwante aktiwiteite:  naam van die loopbaan en wie die werkgewer is | Waarde en belangrikheid van werk om persoonlike behoeftes en potensiaal te verwenslik | Voer ‘n reeks fisiese bewegings uit, insluitend rotasie, balans, oplig en ritmiese beweging

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensoriëntering Graad 7, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans.

  • Weke 1-4:  Gesondheids-, sosiale en omgewings verantwoordelikheid | Liggaamsopvoeding
    • Eenheid 1:  Middelmisbruik
    • Eenheid 2:  Veiligheidskwessies in verband met bewegingsaktiwiteite
    • Eenheid 3:  Voer ‘n reeks fisiese aktiwiteite uit, rotasie, balans, elevasie en ritmiese bewegings ingesluit
  • Weke 5-7:  Gesondheids-, sosiale en omgewings verantwoordelikheid | Liggaamsopvoeding
    • Eenheid 1:  Omgewingsgesondheid
    • Eenheid 2:  Voer ‘n reeks fisiese bewegings uit, insluitend rotasie, balans, oplig en ritmiese beweging
    • Eenheid 3:  Deelname aan en bewegings uitvoering van ‘n reeks fisiese aktiwiteite, rotasie, balans, elevasie en ritmiese bewegings ingesluit
  • Weke 8-10:  Wêreld van werk | Liggaamsopvoeding
    • Eenheid 1:  Nabootsing van beroepsverwante aktiwiteite:  naam van die loopbaan en wie die werkgewer is
    • Eenheid 2:  Waarde en belangrikheid van werk om persoonlike behoeftes en potensiaal te verwenslik
    • Eenheid 3:  Voer ‘n reeks fisiese bewegings uit, insluitend rotasie, balans, oplig en ritmiese beweging

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Termes en voorwaardes

Graad 7 Lewensoriëntering Kwartaal 3 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die Graad 7 Lewensoriëntering Kwartaal 3 “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]