fbs

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Oxford)

(2 customer reviews)

R105.00

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Geografie – Voedsel en boerdery in Suid-Afrika

  • Eenheid 1:  Mense en voedsel
  • Eenheid 2:  Boerderymetodes
  • Eenheid 3:  Gewas- en veeboerdery
  • Eenheid 4:  Onverwerkte en verwerkte voedsel

Geskiedenis – Vervoer oor die jare heen

  • Eenheid 1: Vervoer op die land
  • Eenheid 2: Vervoer op water
  • Eenheid 3: Vervoer in die lug

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

 

 

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 4

Language

Afrikaans

Subject

Social Sciences

2 reviews for Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Oxford)

Powered byCusRev
4.5
Based on 2 reviews
5
50
50%
4
50
50%
3
0%
2
0%
1
0%
  1. Karen Nieuwoudt (verified owner)

  2. Lizelle Van Zyl (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]