Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
- Onderwerp 1: Die ekonomie: Die geskiedenis van geld.
- Onderwerp 2: Die ekonomie: Behoeftes en begeertes.
- Onderwerp 3: Die ekonomie: Goedere en dienste.
- Onderwerp 4: Entrepreneurskap: Sakeondernemings.
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig vir die kwartaal wat die opsommings en sleutelwoorde bevat.
- Breinkaart van elke eenheid se werk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
- Aktiwiteite met antwoorde.
- Werkskaarte met memorandums.













Reviews
There are no reviews yet