fbs

Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Oxford)

R70.00

Opsommings, Aktiwiteite en Werkkaarte vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 2 se werk vir NWT Graad 6, en is gebaseer op die “Oxford” reeks.

  • Eenheid 1:  Rangskikking van deeltjies.
  • Eenheid 2:  Mengsels van materiale.
  • Eenheid 3:  Oplossings.
  • Eenheid 4:  Oplosbare stowwe.
  • Eenheid 5:  Oplossings as spesiale mengsels.
  • Eenheid 6:  Onoplosbare stowwe.
  • Eenheid 7:  Die tempo van oplossing.
  • Eenheid 8:  Water- besoedeling.
  • Eenheid 9:  Die belangrikheid van vleilande.
  • Eenheid 10: Skoon water.

Wat is deel van die pakket?

  • Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
  • Elke eenheid het sy eie breinkaart.
  • Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
  • Werkkaarte met memorandums is ingesluit.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.

Additional information

Subject

Natural Sciences & Technology

Grade

Grade 6

Language

Afrikaans

Detail

Summaries

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]