Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Oxford Suksesvol” Handboek.
- Eenheid 1: Kenmerke van die Aarde.
- Eenheid 2: Aarde en die ruimte.
- Eenheid 3: Ons naaste ster.
- Eenheid 4: Beweging om die Son.
- Eenheid 5: Die Son en lewe.
- Eenheid 6: Kenmerke van die Maan.
- Eenheid 7: Fases van die Maan.
- Eenheid 8: Maanstories.
- Eenheid 9: Vuurpylmodel.
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig met opsomming en sleutelwoorde.
- Breinkaart per onderwerp.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
- Werkkaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.










Reviews
There are no reviews yet