fbs

Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Oxford) – Opsommings

R40.00

SLEGS Opsommings vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.

Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 1 se werk vir NWT Graad 6, en is gebaseer op die “Oxford” reeks – Opsommings.

  • Eenheid 1:  Plante en voedsel.
  • Eenheid 2:  Plante en lug.
  • Eenheid 3:  Voedselgroepe.
  • Eenheid 4:  Gebalanseerde diëte.
  • Eenheid 5:  Noodsaaklikheid vir die verwerking van voedsel.
  • Eenheid 6:  Metodes vir die verwerking van voedsel.
  • Eenheid 7:  Verskillende ekostelsels.
  • Eenheid 8:  Lewende en nie-lewende dinge in ekostelsels.
  • Eeinheid 9:  Voedselwebbe.

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]