Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Kwartaal 2 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek.
- Onderwerp 1: Materiale rondom ons
- Onderwerp 2: Vaste Stowwe
- Onderwerp 3: Versterking van Materiale
- Onderwerp 4: Sterk Raamstrukture
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Inhoudsopgawe vir die kwartaal met sleutelwoorde en opsommings op een bladsy
- Breinkaart van die kwartaal se werk
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
- Werkskaarte met memorandums
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.










Reviews
There are no reviews yet