Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Platinum Handboek)

R70.00

Opsommings, Aktiwiteite en Werkkaarte vir kwartaal 1 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

 

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek.

  • Onderwerp 1:  Lewende en nie-lewende dinge
  • Onderwerp 2:  Die struktuur van plante en diere
  • Onderwerp 3:  Wat plante nodig het om te groei
  • Onderwerp 4:  Habitatte van diere
  • Onderwerp 5:  Strukture van diereskuilings

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig met sleutelwoorde en sleutelbegrippe vir die kwartaal.
  • Breinkaart per onderwerp.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, sleutelwoorde met prente.
  • Aktiwiteite met antwoorde.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast of Ozow.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 4

Language

Afrikaans

Subject

Natural Sciences & Technology

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.