Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
- Onderwerp 6: Materiale rondom ons
- Onderwerp 7: Soliede materiale
- Onderwerp 8: Versterking van materiale
- Onderwerp 9: Sterk raamstrukture
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig vir die kwartaal wat hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings wat puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s opgestel
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.
*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.








Reviews
There are no reviews yet