fbs

Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 3 Toets / eksamen vraestel 2024

(1 customer review)

R40.00

Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 3 Toets of Eksamen vraestel

Description

Hierdie assessering bestaan uit twee Afdelings. Afdeling A – verskeie soorte kortvrae nl. meervoudige keuse vrae, waar en onwaar, pas kolomme. Afdeling B – Direkte en toepassingsvrae. Die leermateriaal wat gebruik word is Graad 4 Natuurwetenskappe Platinum boek. Die onderwerpe wat gedek word in die vraestel is: Onderwerp 10, Eenheid 1-2,  Onderwerp 11, Eenheid 1-2. Totale punte telling is 40 punte en toets is opgestel volgens die kognitiewe vlakke van Bloom Taksonomie wat dan ook op vraestel aangedui word. Die memorandum word ook verskaf.

Kopierieg word voorbehou: Dokument mag nie elektronies versprei word nie.

1 review for Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 3 Toets / eksamen vraestel 2024

Powered byCusRev
5.0
Based on 1 review
5
100
100%
4
0%
3
0%
2
0%
1
0%
  1. Anonymous (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]