Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.
Geografie – Water in Suid-Afrika
- Eenheid 1: Gebruike van water
- Eenheid 2: Water as ‘n hulpbron
- Eenheid 3: Hoe mense hul water kry
- Eenheid 4: Besoedeling en afvalwater
Geskiedenis – Kommunikasie oor die jare heen
- Eenheid 1: Die oudste vorms van menslike kommunikasie
- Eenheid 2: Veranderinge in hedendaagse kommunikasie
Pakket sluit die volgende in:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.












Reviews
There are no reviews yet