Description
Hierdie produk bevat ‘n Leerder-en Onderwysersgids vir Graad 4 Afrikaans Huistaal, kwartaal 1. Die leerdersgids sluit verduidelikings met toetsoefeninge in verskillende onderwerpe in en is nie op enige handboek gebaseer nie. Al vier die vaardighede: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied asook taalstruktuur en -konvensies word behandel (opsteller – eksterne party).
Hardoplees
Leesbegrip & Luistertoets
Begripstoetse
Instruksies/Opsommings
Opstelle/Paragrawe
Gedigte
Werkwoorde
Bywoorde
Selfstandige naamwoorde
Byvoeglike naamwoorde
Intensiewe vorme
Voornaamwoorde
Voorsetsels
Telwoorde
Regte spelling: d/t & f/v woorde
Sinonieme & Antonieme
Die pakket is beplan en ontwikkel volgens die KABV dokument.
Dit is nie op enige handboek gebaseer nie. Die leerderboek vervang dus die taalhandboek, maar leesboeke uit ander reekse moet nog steeds gebruik word om lees aan te vul.
Dit bestaan uit vyf tweeweeksiklusse en sluit ook alle formele take (assesserings) in.
Die leerderboek sluit verduidelikings met toetsoefeninge in verskillende onderwerpe in.
Die onderwysergids sluit die jaarbeplanning, kwartaalbeplanning, werkskedule, memorandums vir informele sowel as formele aktiwiteite en ‘n item en foutontleding by toepaslike aktiwiteite in. Die onderwyser se beplanning is tot die minimum beperk.
Die produk vergemaklik administratiewe werk en is baie gebruikersvriendelik.
Dit is baie geskik vir tuisonderrig.
Beide die leerderboek en die onderwysersgids bestaan uit 65+ bladsye.
Al vier die vaardighede: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied asook taalstruktuur en -konvensies word in elke tweewekesiklus behandel.










Reviews
There are no reviews yet