fbs

GR. 4 GESKIEDENIS KWARTAAL 1-4 BUNDEL OPSOMMINGS PDF EN POWERPOINTS

R180.00

SPAAR met hierdie fantastiese Bundel pak van Gr.4 Geskiedenis Kwartaal 1-4 opsommings met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek).  Perfek vir behandeling in klastyd, of vir leerders vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in (Pptx en PDF vir elk):
Kwartaal 1: Plaaslike geskiedenis
Kwartaal 2: Leer by leiers
Kwartaal 3: Vervoer oor die eeue heen
Kwartaal 4: Wat is kommunikasie?

Alle PDF Opsomming is geskik om uit te druk vir leerders vir 1 klaskamer, of alle leerders in huisgesin. (Drukker vriendelik)

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

TOELAATBARE GEBRUIK:
Hierdie produk mag gebruik word:
– Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik.

Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie.
Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie.

Baie dankie vir u belangstelling en kontak my gerus indien u enige navrae het

Venita Oberholster

UITGEBREIDE DETAILS VAN PRODUK:

HIERDIE PRODUK IS OOK DEEL VAN DIE VOLLE JAAR BUNDEL IN MY WINKEL

UITGEBREIDE DETAILS VAN INHOUD

Kwartaal 1: Plaaslike geskiedenis
• Eenheid 1.1: Die hede in ’n plaaslike gebied
• Eenheid 1.2: Geskiedenis van plaaslike gebied
• Gevallestudie: Hoe om navorsing te doen uit bronne vir ‘n projek

Kwartaal 2_Leer by leiers
• Eenheid 2.1: Wat maak ‘n goeie leier?
• Eenheid 2.2: Nelson Mandela: ‘n Goeie leier
• Eenheid 2.3: Mahatma Gandhi

Kwartaal 3: Vervoer oor die eeue heen
• Eenheid 3.1: Gebruik van diere vir vervoer op land
• Eenheid 3.2: Gebruik van wiel en karretjie
• Eenheid 3.3: Waems en koetse
• Eenheid 3.4: Fietse
• Eenheid 3.5: Die stoomenjin en trein
• Eenheid 3.6: Die motorkar
• Eenheid 3.7: Vervoer op land vandag
• Eenheid 3.7: Vervoer op water (insluitend Titanic)
• Eenheid 3.8: Vervoer in die lug

Kwartaal 4: Wat is Kommunikasie?
• Eenheid 4.1: Die San en oudste vorms van menslike kommunikasie
• Eenheid 4.2: Die posstelsel
• Eenheid 4.3: Die radio
• Eenheid 4.4: Die eerste tikmasjien
• Eenheid 4.5: Die telegraaf
• Eenheid 4.6: Die telefoon
• Eenheid 4.7: Die kamera
• Eenheid 4.8: Die televisie
• Eenheid 4.9: Die rekenaar, internet en selfoon

Description

SPAAR met hierdie fantastiese Bundel pak van Gr.4 Geskiedenis Kwartaal 1-4 opsommings met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek).  Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in (Pptx en PDF vir elk):
Kwartaal 1: Plaaslike geskiedenis
Kwartaal 2: Leer by leiers
Kwartaal 3: Vervoer oor die eeue heen
Kwartaal 4: Wat is kommunikasie?

Alle PDF Opsomming is geskik om uit te druk vir leerders vir 1 klaskame, of alle leerders in huisgesin. (Drukker vriendelik)

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

TOELAATBARE GEBRUIK:
Hierdie produk mag gebruik word:
– Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik.

Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie.
Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie.

Baie dankie vir u belangstelling en kontak my gerus indien u enige navrae het

Venita Oberholster

UITGEBREIDE DETAILS VAN PRODUK:

HIERDIE PRODUK IS OOK DEEL VAN DIE VOLLE JAAR BUNDEL IN MY WINKEL

UITGEBREIDE DETAILS VAN INHOUD

Kwartaal 1: Plaaslike geskiedenis
• Eenheid 1.1: Die hede in ’n plaaslike gebied
• Eenheid 1.2: Geskiedenis van plaaslike gebied
• Gevallestudie: Hoe om navorsing te doen uit bronne vir ‘n projek

Kwartaal 2_Leer by leiers
• Eenheid 2.1: Wat maak ‘n goeie leier?
• Eenheid 2.2: Nelson Mandela: ‘n Goeie leier
• Eenheid 2.3: Mahatma Gandhi

Kwartaal 3: Vervoer oor die eeue heen
• Eenheid 3.1: Gebruik van diere vir vervoer op land
• Eenheid 3.2: Gebruik van wiel en karretjie
• Eenheid 3.3: Waems en koetse
• Eenheid 3.4: Fietse
• Eenheid 3.5: Die stoomenjin en trein
• Eenheid 3.6: Die motorkar
• Eenheid 3.7: Vervoer op land vandag
• Eenheid 3.7: Vervoer op water (insluitend Titanic)
• Eenheid 3.8: Vervoer in die lug

Kwartaal 4: Wat is Kommunikasie?
• Eenheid 4.1: Die San en oudste vorms van menslike kommunikasie
• Eenheid 4.2: Die posstelsel
• Eenheid 4.3: Die radio
• Eenheid 4.4: Die eerste tikmasjien
• Eenheid 4.5: Die telegraaf
• Eenheid 4.6: Die telefoon
• Eenheid 4.7: Die kamera
• Eenheid 4.8: Die televisie
• Eenheid 4.9: Die rekenaar, internet en selfoon

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Shipping Policy

Terms of Use of Digital Products

Thank you for your interest in Netwerk Plus. We maintain the highest quality standards, and we hope that the product(s) you have purchased brings you satisfaction. All content of the digital products sold is the property of Netwerk Plus.

  1. Proper Use

It is provided to you for the following use:

The copyright holder gives right of use to one Teacher in one classroom.  The teacher may also print and distribute the PDF to learners of one classroom. The Powerpoint slides may not be redistributed.

The copyright holder gives right of use to one household, for all children in the household. 

The product may not be sent or redistributed to any other household, including friends and family, or to teachers and schools.

  1. Refund Policy

Due to the nature of digital products being immediately accessible upon purchasing, no refunds of any fees or other amounts paid by Client in connection with the Product will be allowed under any circumstances.

  1. Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

  1. Copyright:

Netwerk Plus is the copyright holder for this product.  No part of this product may be copied, redistributed to any other person, or used in any other products or resold.

Illustrations: Artsy Bee Digital holds copyright for all illustrations in this product . (Unless indicated otherwise). No illustrations in this product may be re-used or distributed without the permission of Artsy Bee Digital.

  1. Alteration of products

Products may be altered or translated for your own use.

Summaries for exam preparations differ from schools and provinces.  This product may and should be adapted to your school’s exam guidelines and requirements.

  1. No Redistribution.

You may not reproduce, repackage, or redistribute any of the content of Netwerk Plus, in whole or in part, for any reason.

  1. No Commercial Use. The digital products may not be used for commercial purposes.
[]