Description
Hierdie hulpbron bevat:
⭐ Volledige gekontroleerde toets (40 punte)
⭐ Volledige memorandum/nasienriglyne
⭐ Leesbegrip
⭐ Visuele teks
⭐ Opsomming
⭐ Taalstrukture en -konvensies
⭐ Duidelike uitleg wat maklik is om te druk
⭐ Kindervriendelike en professionele ontwerp
Assesseringsinhoud:
- Leesbegrip
- Begripsvrae
- Visuele teks
- Idiome
- Sinonieme
- Leenwoorde
- Opsomming
- Vergelykings
- Tye
- Ontkennende vorm
- Direkte rede
- Lydende vorm
- Intensiewe vorm
- Woordsoorte
- Voegwoorde
Produkbesonderhede:
📄 PDF-formaat
🎓 Graad 4 Afrikaans Huistaal
📚 Kwartaal 3
📝 Totaal: 40 punte
✔️ Memorandum ingesluit
Hierdie hulpbron is ideaal vir onderwysers, tuisskoolouers en ekstra oefening tuis. Dit spaar voorbereidingstyd en bied leerders die geleentheid om hul kennis en vaardighede op ‘n prettige en betekenisvolle manier te oefen.





Reviews
There are no reviews yet