fbs

Afrikaans Huistaal – Graad 4 – Kwartaal 1 Formele Toets

R35.00

Hierdie Graad 4 Afrikaans Huistaal-toets is ontwerp om leerders se kennis en begrip van Kwartaal 1 se werk te assesseer.

Die toets bestaan uit drie afdelings:

Description

Vraag 1: Leesbegrip (15 punte)

  • Lees en verstaan van ‘n feitelike teks oor die ietermagô.

  • Begrip van woordbetekenisse en inligting uit die teks.

  • Beantwoording van direkte en redenasievrae.

Vraag 2: Visuele teks (10 punte)

  • Interpretasie van ‘n natuurbewaringsplakkaat.

  • Identifisering en verstaan van belangrike inligting.

  • Beantwoording van vrae oor die plakkaat.

Vraag 3: Taalstrukture en -konvensies (15 punte)

  • Kort en lang vokale.

  • Ontkennende vorm.

  • Verlede en toekomende tyd.

  • Selfstandige en byvoeglike naamwoorde.

  • Soorte sinne.

  • Verkleinwoorde, antonieme en meervoude.

  • Sinonieme en hoofwerkwoorde.

  • Lettergrepe en leestekens.

Die hulpbron sluit in:

  • Volledige vraestel.

  • Memorandum en nasienriglyne.

  • Puntetoekenning per afdeling.

Totale punte: 40

Deur Helpendehulpbronne.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]