Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 3 se werk vir Tegnologie, Graad 7 en is gebaseer op die “Oxford” reeks.
- Eenheid 1: Magnetisme
- Eenheid 2: Metale en magnete
- Eenheid 3: Elektriese stelsels
- Eenheid 4: Eenvoudige meganismes
- Eenheid 5: Ondersoek hyskrane
- Eenheid 6: Beplan jou struktuur
- Eenheid 7: ‘n Werkende model
- Eenheid 8: Evalueer en kommunikeer ontwerpe
Pakket sluit die volgende in:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.
Reviews
There are no reviews yet.