fbs

Afrikaans huistaal eksamen en memo Graad 7 Kwartaal 2

R35.00

Hierdie volledig oorspronklike Afrikaans Huistaal eksamen en memorandum is ontwerp volgens CAPS-riglyne en is ideaal vir formele assessering, hersiening en eksamenvoorbereiding.

Die vraestel bevat ’n unieke, selfgeskrewe leesbegripsteks met vrae wat kritiese denke, interpretasie en begrip toets. Die taalafdeling dek belangrike taalstrukture en konvensies op ’n gebalanseerde en graadgepaste vlak.

Description

INHOUD:

  • Leesbegrip met oorspronklike storie
  • Visuele teks
  • Opsomming (met rubriek)
  • Taalstrukture en konvensies

WAT IS INGESLUIT:

  • Afrikaans Huistaal Graad 7 Kwartaal 2 Eksamen
  • Volledige memorandum
  • Opsomming rubriek

IDEALE GEBRUIK:

  • Formele assessering
  • Hersiening en voorbereiding
  • Tuisonderrig
  • Ekstra oefening

BELANGRIK:

 

Hierdie produk behoort aan Helpendehulpbronne en mag nie gekopieer, versprei of herverkoop word nie.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]