Description
Die eksamen dek die volgende onderwerpe:
-
Bevolkingsgroei, sterftesyfer en geboortesyfer
-
Migrasie en demografie
-
Pandemieë en MIV
-
Bevolkingsdata en natuurlike bevolkingsgroei
-
Hernubare en nie-hernubare hulpbronne
-
Mynbou en die impak daarvan op die omgewing
-
Watergebruik en waterskaarste in Suid-Afrika
-
Waterbesparing in die landbou
-
Vleilande en die belangrikheid van bewaring
-
Tradisionele visvang en volhoubaarheid
Hulpbronbesonderhede:
-
Graad 7
-
Geografie
-
Kwartaal 4
-
November-eksamen
-
Totaal: 50 punte
-
Sluit volledige memorandum in
-
Netjiese, drukvriendelike uitleg
‘n Waardevolle hulpbron vir onderwysers, ouers en leerders wat vir die jaareindeksamen voorberei.
deur Helpendehulpbronne





Reviews
There are no reviews yet