Description
📌 Die pakket sluit in:
- Kwartaal 4 Geografie-eksamen – 40 punte
- Volledige memorandum
- Studiehandleiding en opsommings
- Duidelike verduidelikings en leerpunte
- Hersieningsmateriaal volgens die KABV
- Minerale en mynbou in Suid-Afrika
- Erfenis en toerisme in Suid-Afrika
- Belangrike historiese en natuurlike erfenisterreine
‘n Netjiese, gebruikersvriendelike hulpbron wat ideaal is vir hersiening, eksamenvoorbereiding en ekstra oefening gedurende Kwartaal 4.
Graad 5 | Sosiale Wetenskappe: Geografie | Kwartaal 4
Deur: Helpendehulpbronne





Reviews
There are no reviews yet