Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek.
- Onderwerp 14: Planeet Aarde
- Onderwerp 15: Die oppervlak van die Aarde
- Onderwerp 16: Sedimentgesteentes
- Onderwerp 17: Fossiele
Die pakket bestaan uit die volgende:
Oorsig per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy.
Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp.
Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.










Reviews
There are no reviews yet