Description
Hierdie Bundel pak bevat Gr.4 Geografie Kwartaal 1-4 PDF opsommings en Powerpoint skyfievertonings met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding tuis.
Sluit in (Pptx en PDF vir elk):
Kwartaal 1: Plekke waar mense woon (54 bl Pptx + 12 bl PDF)
Kwartaal 2: Kaartvaardighede (42 bl Pptx + 11 bl PDF)
Kwartaal 3: Voedsel en Boerdery in Suid-Afrika (32 bl Pptx + 10 bl PDF)
Kwartaal 4: Water in Suid-Afrika (26 bl Pptx + 9 bl PDF)
Alle PDF Opsomming is geskik om uit te druk vir leerders vir 1 klaskamer, of alle leerders in huisgesin. (Drukker vriendelik)
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
TOELAATBARE GEBRUIK:
Hierdie produk mag gebruik word:
– Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik vir ‘n onbeperkte tyd.
Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie.
Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie, maar wel deur kinders in ‘n huishouding vir take.
Baie dankie vir u belangstelling en kontak my gerus indien u enige navrae het
Venita Oberholster
UITGEBREIDE DETAILS VAN PRODUK:
Kwartaal 1: Plekke waar mense woon
• Eenheid 1.1 Landelike & Stedelike Nedersettings
• Eenheid 1.2 Geboue in sekere plekke & hul gebruike
• Eenheid 1.3 Paaie en voetpaaie – hoe hulle in nedersettings en woonplekke gebruik word
• Eenheid 1.4 Landmerke en verduidelik die pad
• Eenheid 1.5 Mense en hul behoeftes
Kwartaal 2: Kaartvaardighede
• Eenheid 2.1 Syaansigte en planaansigte
• Eenheid 2.2 Simbole en sleutels op kaarte
• Eenheid 2.3 Rooster-verwysings
• Eenheid 2.5 Kompasrigtings
• Eenheid 2.5 ’n Kaart van Suid-Afrika
• Eenheid 2.6 Aardbol en kaart van die wêreld
Kwartaal 3: Voedsel en Boerdery in Suid-Afrika
• Eenheid 3.1 Mense en kos
• Eenheid 3.2 Maniere van Boer
• Eenheid 3.3 Saaiboerdery
• Eenheid 3.4 Veeboerdery
• Eenheid 3.5 Ligging van vernaamste saai en veeboerdery-gebiede in Suid-Afrika
• Eenheid 3.6 Onverwerkte en Verwerkte kos
• Eenheid 3.7 Van plaas na fabriek na winkel tot by die huis: Koringlande tot brood tot toebroodjie
Kwartaal 4: Water in Suid-Afrika
• Eenheid 4.1 Gebruike van Water
• Eenheid 4.2 Soutwater en Varswater op Aarde
• Eenheid 4.3 Hoe mense water kry
• Eenheid 4.4 Besoedeling en Afvalwater









Reviews
There are no reviews yet