fbs

Graad 7 Skeppende Kunste (SK) Kwartaal 3 (Top Klas) – Slegs Opsommings

R69.00

SLEGS Opsommings vir Skeppende Kunste Graad 7, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Top Klas” Handboek in Afrikaans.

  • Dans – Eenheid 7-9:  Dansuitvoering | Dansimprovisasie en komposisie | Dansteorie en -geletterdheid
  • Drama – Eenheid 7-9:  Ontwikkeling van dramavaardighede | Drama-elemente in die skep van ‘n toneel | Loopbane
  • Musiek – Eenheid 7-9:  Musiekgeletterdheid | Musiekluister | Voordrag en die skep van musiek
  • Visuele Kunste – Eenheid 10-13:  Skep in 3D: ‘n Sakkie vir ‘n selfoon | Visuele geletterdheid: Vind uit oor geboue | Skep in 2D: Monochromatiese kleur in plakskildery | Skep in 2D: Waarnemingstekenwerk: klein voorwerpe in ‘n nat medium

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Skeppende Kunste Graad 7, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Top Klas” Handboek in Afrikaans.

  • Dans:
    • Eenheid 7:  Dansuitvoering
    • Eenheid 8:  Dansimprovisasie en komposisie
    • Eenheid 9:  Dansteorie en -geletterdheid
  • Drama:
    • Eenheid 7:  Ontwikkeling van dramavaardighede
    • Eenheid 8:  Drama-elemente in die skep van ‘n toneel
    • Eenheid 9:  Loopbane
  • Musiek:
    • Eenheid 7:  Musiekgeletterdheid
    • Eenheid 8:  Musiekluister
    • Eenheid 9:  Voordrag en die skep van musiek
  • Visuele Kunste:
    • Eenheid 10:  Skep in 3D: ‘n Sakkie vir ‘n selfoon
    • Eenheid 11:  Visuele geletterdheid: Vind uit oor geboue
    • Eenheid 12: Skep in 2D: Monochromatiese kleur in plakskildery
    • Eenheid 13:  Skep in 2D: Waarnemingstekenwerk: klein voorwerpe in ‘n nat medium

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde, kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Termes en voorwaardes

Graad 7 Skeppende Kunste (Top Klas) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.

(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).

Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468. 

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]