fbs

GR. 5 GESKIEDENIS BUNDEL KWARTAAL 1 TOT 4 OPSOMMINGS EN POWERPOINT

R180.00

SPAAR 30% met hierdie Bundel waardepak van Gr.5 Geskiedenis Kwartaal 1-4 opsommings. Perfek vir aanbieding in klas, hersiening, en eksamenvoorbereiding tuis.

Elke kwartaal bevat die volgende vir elke kwartaal:
– ‘n Powerpoint opsomming/aanbieding met pragtige leersame illustrasies. (230 bladsye in totaal vir Kwartaal 1-4)
– Addisionele PDF opsommings om te druk vir leerders. (50 bladsye in totaal vir Kwartaal 1-4)

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sien details van onderwerpe ingesluit aan die onderkant van die beskrywing van die produk.

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

TOELAATBARE GEBRUIK:

Hierdie produk mag gebruik word:
– Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik.
Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie.
Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.

Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol.

Venita Oberholster

Netwerk Plus

ONDERWERPE INGESLUIT IN KWARTAAL 1-4 OPSOMMINGS:

Gr.5 Geskiedenis Kwartaal 1: Jagterversamelaars

1.1. Hoe ons uitvind oor Jagterversamelaars en herders
1.2. Jagterversamelaars in later Steentydperk
1.3. Medisyne uit plante
1.4. Die Jag en Pyl en boog
1.5. Wat het die San geglo?
1.6. San Rotskuns
1.7. Samelewing van Khoikhoi-herders in later Steentydperk
53 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)
12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Gr.5 Geskiedenis Kwartaal 2: Die Eerste boere in Suid Afrika

2.1: Wanneer, waarom en waar die 1ste Afrika-boere hulle in SA gevestig het
2.2: Wonings & dorpies
2.3: Landbou: gewasse en vee
2.4: Sosiale, politieke en ekonomiese strukture
2.5: Beeste was baie belangrik
2.6: Werktuie & wapens van yster & koper
2.7: Kleiware
2.8: Ruilhandel
2.9: Godsdiens, medisyne en genesing
2.10: Jag

68 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
15 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Gr.5 Geskiedenis Kwartaal 3: Antieke Egipte

Onderwerpe:
3.1 Die Nyl
3.2 Farao’s
3.3 Uitvindings
3.4 Medisyne
3.5 Godsdiens
3.6 Tempels en Piramides, Mummies
3.7 Toetankamen
3.8 Uitbrei van kennis na ander lande

Sluit in:

58 bl Powerpoint skyfievertoning

Gr.5 Geskiedenis Kwartaal 4:Die Erfenisroete

4.1: Die name van provinsies en hul hoofstede op ’n kaart
4.2: Wat erfenis is
4.3: Erfenisterreine van groot betekenis: Wieg van Mensdom
4.4: Erfenis in voorwerpe: Goue voorwerpe by Mapungubwe – Limpopo
4.5: Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard – Noord-Kaap
4.6: Erfenis in name: Gariepdam – Vrystaat
4.7: Erfenis en veranderende identiteite: Die Kasteel – Wes-Kaap
4.8: Erfenis en inheemse medisyne: Die genesende eienskappe van die aalwyn – Oos-Kaap
4.9: Erfenis in argitektuur: Klipmuurdorp Kaditshwene – Noordwes
4.10: Natuurlike erfenis: Makhonjwa-Berge, Mpumalanga
4.11: Erfenis in kuns: San-rotskuns in die Drakensberge – KwaZulu-Natal

50 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)
11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Werkskaarte vir Kwartaal 1 en 3 ook ingesluit.

Hierdie kwartale kan ook apart aangekoop word.

Description

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Shipping Policy

Terms of Use of Digital Products

Thank you for your interest in Netwerk Plus. We maintain the highest quality standards, and we hope that the product(s) you have purchased brings you satisfaction. All content of the digital products sold is the property of Netwerk Plus.

  1. Proper Use

It is provided to you for the following use:

The copyright holder gives right of use to one Teacher in one classroom.  The teacher may also print and distribute the PDF to learners of one classroom. The Powerpoint slides may not be redistributed.

The copyright holder gives right of use to one household, for all children in the household. 

The product may not be sent or redistributed to any other household, including friends and family, or to teachers and schools.

  1. Refund Policy

Due to the nature of digital products being immediately accessible upon purchasing, no refunds of any fees or other amounts paid by Client in connection with the Product will be allowed under any circumstances.

  1. Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

  1. Copyright:

Netwerk Plus is the copyright holder for this product.  No part of this product may be copied, redistributed to any other person, or used in any other products or resold.

Illustrations: Artsy Bee Digital holds copyright for all illustrations in this product . (Unless indicated otherwise). No illustrations in this product may be re-used or distributed without the permission of Artsy Bee Digital.

  1. Alteration of products

Products may be altered or translated for your own use.

Summaries for exam preparations differ from schools and provinces.  This product may and should be adapted to your school’s exam guidelines and requirements.

  1. No Redistribution.

You may not reproduce, repackage, or redistribute any of the content of Netwerk Plus, in whole or in part, for any reason.

  1. No Commercial Use. The digital products may not be used for commercial purposes.
[]