Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 1 se werk vir NWT Graad 6, en is gebaseer op die “Oxford” reeks – Opsommings.
- Eenheid 1: Plante en voedsel.
- Eenheid 2: Plante en lug.
- Eenheid 3: Voedselgroepe.
- Eenheid 4: Gebalanseerde diëte.
- Eenheid 5: Noodsaaklikheid vir die verwerking van voedsel.
- Eenheid 6: Metodes vir die verwerking van voedsel.
- Eenheid 7: Verskillende ekostelsels.
- Eenheid 8: Lewende en nie-lewende dinge in ekostelsels.
- Eeinheid 9: Voedselwebbe.
Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart.
Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.








Reviews
There are no reviews yet