Description
Die eksamen dek:
- Heelgetalle – plekwaarde, uitgebreide notasie, getalreekse en afronding
- Gewone breuke – optel, aftrek, breuk van ’n getal en vergelyking van breuke
- 2D-vorms – eienskappe, sye en hoeke
- Tyd – maande, analoog en digitale tyd en tydsduur
- Lengte – herleidings, eenhede en ordening
- Optel en aftrek – 4-syfergetalle
- Vermenigvuldiging en deling – insluitend reste
- Kapasiteit en volume – definisies, herleidings en ’n woordsom
- Vloeidiagramme en woordsomme
Die vraestel bevat ’n verskeidenheid vrae om berekening, probleemoplossing en begrip te toets. Daar is ook genoeg werkspasie vir leerders om berekeninge en stappe te wys.
’n Volledige memorandum is ingesluit vir maklike nasien.
50 punte | Graad 4 | Kwartaal 4 | Eksamen
deur: Helpendehulpbronne





Reviews
There are no reviews yet