Graad 10 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) Opsommings (Rekenaars deel van jou lewe + Via Afrika)

R320.00

Graad 10 RTT Kwartaal 1 – 4 opsommings:Die opsommings is saamgestel deur die Rekenaars deel van jou Lewe en Via Afrika handboeke se werk te kombineer en op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.

Inhoud:

  • Stelseltegnologie en Implikasies:
    • Inleiding tot rekenaars
    • Programmatuur
    • Apparatuur
    • IKt in Perspektief
    • Omvattende Sagtewarekonsepte
    • Omvattende Hardeware Konsepte
  • Netwerk en Internet Tegnologie:
    • Inleiding tot netwerke
    • Basiese beginsels van netwerke
    • Die Internet en die www (worldwide web)
    • Elektroniese kommunikasie
    • Veilige gebruik van die Internet
  • Inligtingbestuur:
    • Probleemoplossing
    • Die vind en kry van inligting
    • Gebruik en verwerk van inligting

Description

Graad 10 RTT Kwartaal 1 – 4 opsommings:Die opsommings is saamgestel deur die Rekenaars deel van jou Lewe en Via Afrika handboeke se werk te kombineer en op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.

Inhoud:

  • Stelseltegnologie en Implikasies:
    • Inleiding tot rekenaars
    • Programmatuur
    • Apparatuur
    • IKt in Perspektief
    • Omvattende Sagtewarekonsepte
    • Omvattende Hardeware Konsepte
  • Netwerk en Internet Tegnologie:
    • Inleiding tot netwerke
    • Basiese beginsels van netwerke
    • Die Internet en die www (worldwide web)
    • Elektroniese kommunikasie
    • Veilige gebruik van die Internet
  • Inligtingbestuur:
    • Probleemoplossing
    • Die vind en kry van inligting
    • Gebruik en verwerk van inligting

Termes en voorwaardes

Graad 9 RTT Kwartaal 1 – 4 opsommings PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!