Description
Hierdie Graad 7 Natuurwetenskappe Kwartaal 1 toets is volledig CAPS-gebaseer en dek al die kerninhoud wat in meeste skole behandel word. Die assessering sluit Lewenswetenskappe en Klassifikasie in, insluitend plante, saadlobbe, blomstrukture, dieregroepe, die vyf ryke en menslike voortplanting.
Die vraestel bevat ’n gebalanseerde verskeidenheid vrae: toepassing, verduidelikings, klassifikasie, waar of onwaar en begripstoetse. Die puntetoekenning is aangepas om hoërorde-denke te bevorder en nie slegs memorisering nie.
’n Volledige, duidelike memo met nasienriglyne is ingesluit om merkwerk maklik en konsekwent te maak.
Ideaal vir formele assessering, hersiening of voorbereiding vir kwartaaltoetse.





Reviews
There are no reviews yet