Description
Geografie
* Mineraal en steenkoolhulpbronne
* Minerale as nie-hernubare hulpbronne
* Belangrike minerale wat in Suid-Afrika ontgin word
* Hoe steenkool gevorm word
* Gebruike van steenkool
* Mynbou en die omgewing
* Mynbou en mense
Natuurwetenskap
Natuurwetenskap Graad 5 Kwartaal 4 Toets, Opsomming en Addendum
NB!!! Nie alle skole is op die selfde eenheid nie, krap die onderwerpe uit wat kinders nie dek nie
Onderwerp 14: Planeet aarde
Die aarde draai om sy eie as
Onderwerp 15: Oppervlak van die aarde
Grond kom van rotse af
Grondsoorte
Onderwerp 16: Sedimentgesteentes
Onderwerp 17: Fossiele
Geskiedenis
Erfenisroete
Wat erfenis is
Eenheid 1 tot eenheid 11






Reviews
There are no reviews yet