Description
Onderwerpe:
-
Bronne van energie
-
Hernubare en nie-hernubare energie
-
Potensiële en kinetiese energie
-
Wet van Behoud van Energie
-
Formules (PE en KE – begripsvrae, nie berekeninge)
-
Warmte-oordrag: geleiding, konveksie, straling
-
Isolasie en energiebesparing
-
Energie-oordrag na die omgewing en “vermorste” energie
-
Sankey-diagramme
-
Die nasionale elektrisiteitvoorsieningsstelsel
-
Eskom en elektrisiteitsopwekking
-
Elektrisiteit en energiebesparing
-
Gebruike van isolasiemateriaal
Uitleg:
-
Afdeling A: Kennis- en begripstoets (meervoudige keuses, kies die korrekte woord, pas by kolomme, waar/onwaar, ens.)
-
Afdeling B: Toepassing en interpretasie (langer vrae, verduidelikings, beskrywings, diagram-analise, ens.)





Reviews
There are no reviews yet