fbs

Graad 9 Tegnologie (TEG) Opsommings – Kwartaal 4 (Via Afrika)

R84.00

Hierdie produk bevat die kwaraal 4 Opsommings in Afrikaans van die Via Afrika Handboek vir Gr 9 Tegnologie.
Onderwerp 4:  Verwerking

  • Eenheid 1:  Verwerking: preservering van metale
  • Eenheid 2:  Verwerking: inheemse tegnologie – voedselpreservering
  • Eenheid 3:  Verwerking: ondersoekvaardighede – plastiek
  • Eenheid 4:  Verwerking: ondersoekvaardighede – gevallestudies
  • Mini – PAT

Description

Hierdie produk bevat al die Opsommings vir Tegnologie Graad 9, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.

Onderwerp 4:  Verwerking

  • Eenheid 1:  Verwerking: preservering van metale
  • Eenheid 2:  Verwerking: inheemse tegnologie – voedselpreservering
  • Eenheid 3:  Verwerking: ondersoekvaardighede – plastiek
  • Eenheid 4:  Verwerking: ondersoekvaardighede – gevallestudies
  • Mini – PAT

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Termes en voorwaardes

Graad 9 Tegnologie (TEG) Opsommings (Via Afrika) Kwartaal 4 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]