Description
Graad 9 SW (Geografie) September Vraestel en Memo 2024
Groot Totaal: 60 punte
Hierdie vraestel dek die volgende werk:
- Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu:
- Die Berlyn-konferensie van 1884
- Kaart van Afrika wat verskillende koloniserende lande toon
- Oorsake van kolonisasie
- Patroon van kolonisasie: Watter lande het watter dele van Afrika gekoloniseer
- Waarom Europese magte Afrika so vinnig gekoloniseer het
- Gevolge van kolonisasie
- Die Asante en hul vroeë kontak met Europese handelaars en verkenners
- Die Britte en die kolonisasie van die Goudkus
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
DAN SMI
Termes en voorwaardes
Graad 9 SW (Geografie) September Vraestel en Memo PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
#Graad8SWVraestelleKwartaal3 #Graad8GeskiedenisVraestelKwartaal3 #Kwartaal3SWGeskiedenisVraestelenMemovirGraad8 #Gaad8SWGeskiedeniseksamenenmemovirKwartaal3 #Graad8SosialeWetenskappeGeskiedenisVraestelvirKwartaal3 #GeskiedenisVreastelenMemoGraad8





Reviews
There are no reviews yet