fbs
Sale!

Graad 9 Junie eksamen vraestelle en memorandums 2022 & 2023

Original price was: R480.00.Current price is: R310.00.

Graad 9 vraestelle met memorandums vir die Junie eksamens: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie).

  • Afrikaans HT 2023 (x5)
  • English FAL 2023 (x1)
  • LO 2023 (x1)
  • Natuurwetenskappe 2023 (x2)
  • Rekeningkunde (x1)
  • Tegnologie 2023 (x1)
  • Geografie 2023 (x1)
  • EBW 2023 (X2)
  • Wiskunde (x1)

Graad 9 Wiskunde Junie toets en memo 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die Wiskunde vraestel en memo vir Graad 9 leerders vir die Junie toets reeks

Graad 9 Afrikaans Huistaal Junie Toets en MEMO V1 2023 (1

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 9 Afrikaans HT Toets en Memorandum Vraestel 1 vir Junie toetsreeks.

 

Graad 9 Afrikaans Huistaal Junie Toets en MEMO V2 2023 (1

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 9 Afrikaans HT Toets en Memorandum Vraestel 2 vir Junie toetsreeks.

 

Graad 9 Afrikaans Huistaal Junie Toets en MEMO 2023 (2

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 9 Afrikaans HT Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

 

Graad 9 Afrikaans Huistaal Junie Toets en MEMO 2023 (3

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 9 Afrikaans HT Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

 

Graad 9 Afrikaans Huistaal Junie Toets en MEMO 2023 (4

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 9 Afrikaans HT Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

 

Graad 9 Engels FAL Junie Toets en MEMO 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 9 Engels FAL Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

 

 

Graad 9 EBW Junie Toets en MEMO V1 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 9 Ekonomiese en Bestuurs Wetenskappe Toets en Memorandum Vraestel 2 vir Junie toetsreeks.

 

Graad 9 Rekeningkunde Junie Toets en MEMO V2 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 9 Ekonomiese en Bestuurs Wetenskappe Toets en Memorandum Vraestel 2 vir Junie toetsreeks.

 

Graad 9 Geografie Junie Eksamen en MEMO 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 9 Geografie Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

Graad 9 Tegnologie Junie Eksamen en MEMO 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 9 Tegnologie Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

 

Graad 9 Lewensoriëntering Junie Eksamen en MEMO 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 9 Lewensoriëntering Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

 

 

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Junie Eksamen & Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) vraestel en memo vir die Junie eksamen reeks.

Die vraestel bestaan uit 13 bladsye vir 90 punte.

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Junie Eksamen & Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) vraestel en memo vir die Junie eksamen reeks.

 

Graad 9 EBW Junie Toets en MEMO V1 2023 (2)

Graad 9, Ekonomiese en Bestuurs Wetenskappe, Junie Toets en Memorandum, 2023, (2).

Graad 9 Skeppende Kunste Junie Toets en MEMO - 2023

Graad 9 EBW (Finansiële Geletterdheid) Junie Toets en Memo - 2023

Description

Hierdie produk bevat die volgende Graad 9 vraestelle met memorandums vir die Junie eksamens: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie).

  • Afrikaans HT 2023 (x5)
  • English FAL 2023 (x1)
  • LO 2023 (x1)
  • Natuurwetenskappe 2023 (x2)
  • Rekeningkunde (x1)
  • Tegnologie 2023 (x1)
  • Geografie 2023 (x1)
  • EBW 2023 (X3)
  • Wiskunde (x1)

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die epos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menu” regs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]