Description
Graad 8 Tegnologie (TEG) Opsommings – Kwartaal 1 bevat die volgende:
- Hoofstuk 1: Raamstrukture
- Eenheid 1: Wat is ‘n raamstruktuur?
- Eenheid 2: Elektriese spantorings
- Eenheid 3: Strukture wat oor afstande span
- Eenheid 4: Strukturele mislukking
- Hoofstuk 2: Grafiese kommunikasie
- Eenheid 1: Die doel van grafika
- Eenheid 2: Tekenkonvensies
- Eenheid 3: Werkstekeninge
- Eenheid 4: Artistieke tekening
- Hoofstuk 3: Meganiese stelsels wat beweging veroorsaak
- Eenheid 1: Meganiese stelsels en meganiese voordeel
- Eenheid 2: Wîe
- Eenheid 3: Wiele en asse
- Eenheid 4: Ratte
- Eenheid 5: Meganismes wat die rigting van beweging verander: Nokke
- Eenheid 6: Meganismes wat die rigting van beweging verander: Krukke
- Eenheid 7: Grafiese vaardighede: Tekenmeganismes
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
Termes en voorwaardes
Graad 8 Tegnologie (TEG) Opsommings – Kwartaal 1 (VANDAG) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die Graad 8 Tegnologie (TEG) Opsommings – Kwartaal 1 (VANDAG) “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.








Reviews
There are no reviews yet